HOËPRESTASIESENTRUM (High Performance Centre)

Ons hoëprestasiesentrum se wetenskaplike benadering en ontwikkeling sal help om jou huidige prestasievlak te verbeter en jou sport doelwitte te bereik.

Sport-spanne en individue kan van ‘n verskeidenheid dienste kies:

  • Fisiologiese assesserings met behulp van wêreldklaskundigheid en toerusting.
  • Wetenskaplike, geïndividualiseerde oefenprogram.
  • Sport- en individuele atleetkonsultasies
  • Hoë intensiteit krag- en kondisioneringsessies.

Die sentrum is ontwerp om die beste in jou te ontwikkel en is geleë op die terrein van Hoërskool Wesvalia.

Lidmaatskap

  • Aansluitingsfooi per jaar is R200-00
  • Maandfooi: R150-00 per maand


Klasse vir ouers/volwassenes is:

  • Maandag, Woensdag, Donderdag – middae
  • Tyd: 18:00 tot 19:00
  • R400-00 vet persentasie ingesluit


Maandag, Woendag en Vrydag – oggende

  • Tyd: 05:00 tot 06:00
  • R400-00 vet persentasie ingesluit


Kontakpersoon: Monty Pienaar  Sel: 082 854 5387

M. Pienaar
Sport Kondisioneerder