Wesvalia fokus nie net op een sportsoort nie. Hier is al die sportsoorte ewe belangrik.
Sportbestuurder en OrganiseerdersMnr. Willem van der Sandt (waarnemend)
Wesvalia bied die volgende sportsoorte aan:
Ons maak gebruik van onderwysers, sowel as buite-afrigters, wat ‘n positiewe en sigbare impak in die ontwikkeling van sport maak.
KONDISIONEERDER
Monty Pienaar (Sport Kondisioneeder)
Ons beskik oor uitstekende spesialis dienste van top-afrigters en ook biokinetikus, Monty Pienaar wat reeds verskeie top toekennings ingepalm het.
Monty is verantwoordelik vir kondisionering, behandeling van beserings en afronding vir al Wesvalia se sportsoorte.