FINANSIES SKOOL

Hoërskool Wesvalia se skoolfonds word jaarliks tydens ‘n ouerbegrotingsvergadering bepaal en deur ons ouers en beheerliggaam goedgekeur.

Vir meer inligting kontak vir me. Pally Pypers by 018 468 1023/4 of epos finansies@wesvalia.co.za

Klik op die PDF om die debietordervorm af te laai

 

BANKBESONDERHEDE
Bank: Absa Bank Klerksdorp
Rekeninghouer: Hoërskool Wesvalia
Rekeningnommer: 01061290172

Skoolfonds 2019

Gr. 8-12 is - Januarie - R3000.00, Februarie tot November se paaiemente is R1534.00 per maand.