SKOOLDRAG - LEERLINGE

Die skooldrag is die trots van Hoërskool Wesvalia en daarom moet die leerders altyd tydens sport-, kultuur- en ander skoolaangeleenthede, in busse, op straat en op ander openbare plekke, netjies en korrek geklee wees.  Seuns se hemde moet byvoorbeeld te alle tye netjies ingesteek wees.

Wessiedrag

Skooldrag Somer

Skooldrag Winter


Kleredrag

Seuns:

Winter: Maandae: Langbroek, langmouhemp en das, skoolbaadjie/warm baadjie/trui
Somer: Lang- of kortbroek, das, en skoolbaadjie

Dogters:

Winter: Rompie met bruin dik sykouse (tights)/langbroek, langmouhemp en das, skoolbaadjie/warm baadjie/trui
Somer: Skoolrok/langbroek met somer skoolhemp (mag geensins uithang onder trui/pull-over nie)

Wessiedrag

Lang blou denim met wessiehemp, tekkies/toeskoene
Sweetpakbaadjie/sport drimac/warm baadjie
Maroonbroekie moet met kouse en tekkies gedra word


SPORT KLERASIE

Klik op die PDF om die bestelvorm af te laai Klik op die PDF om die bestelvorm af te laai