VEEPLAAS WESVALIA MINIATUUR PERDESTOET

Wesvalia spog met miniatuurperdjies wat deur die landbou-leerders bestuur word.

Wesvalia is die eerste skool in die land wat met so ‘n stoet spog.

Ons spog ook met ‘n paar Chinchilla  Konyne.

Die diere sal praktiese ervaring aan die landbou leerders verskaf.