KULTUUR

KULTUURDOGTER 2019

Baie geluk aan Janca Smit met die besondere prestasie!

Redenaars:
Deelname aan plaaslike kompetisie.
Deelname aan 1ste rondte van ATKV deelname aan die halfeindrondte van die ATKV.
Deelname aan die finale rondte van die ATKV.
2de by Interskoelse redenaars.

Eisteddfod:
Viool A+, 2x A++
Kategorie wenner: Beste viool.

Lid van Noordwes-Jeugorkes.

 

KULTUURSEUNS 2019

Redenaars:
Deelname aan plaaslike kompetisie.
Deelname aan 1ste rondte van ATKV.
Deelname aan die halfeindrondte van die ATKV.
Deelname aan die finale rondte van die ATKV
1ste plek by Interskoolse Redenaars.

Public Speaking
Seniors - 1ste plek: Plaaslik
Seniors- 1ste plek: Interskool First Additional Language

ATKV-Jeugtak
Tesourier
Poësie A
Prosa A++

Eisteddfod
Kategorie wenner: Beste Prosa Vertolking Senior
Sang A, A+
Klavier 3x A
Lid van Teaterkommitee

 

Merwe van Gent - Kultuurseun 2019

Janca Smit - Kultuurdogter 2019

LANDSDIENS
REDENAARS
DEBAT
TONEEL & DRAMA

ANDER