FINANSIES KOSHUIS

Hoërskool Wesvalia se skoolfonds en koshuisgelde word jaarliks tydens ‘n vergadering bepaal en deur ons ouers en beheerliggaam goedgekeur.

Koshuisgelde beloop - R20 700.00 per jaar 

Maandeliks - R2070.00 Januarie tot Oktober

Vir meer inligting kontak vir me. Pally Pypers by 018 468 1023/4 of epos finansies@wesvalia.co.za

Klik op die PDF om die debietordervorm af te laai

 

BANKBESONDERHEDE
Bank: Absa Bank Klerksdorp
Rekeninghouer: Hoërskool Wesvalia
Rekeningnommer: 01061290172