KLEREWINKEL

Wesvalia het ‘n klerewinkel met goeie kwaliteit skool- en sportdrag beskikbaar. Die klerewinkel is oop op Donderdae tussen 16:00 en17:00 en Dinsdae tydens pouse.

Vir meer inligting kontak gerus vir E. Koekemoer of T. Stehlik by 018 468 1023/4.

KLEREBANKTYE
Elke Dinsdag tydens pouse en Donderdagmiddag tussen 16:00 en 17:00
Wessies-klerewinkelpryse:
Atletiekfrokkie R40-00 Langmouhemde R10-00 Atletiekspykerskoene R50-00
Baadjies (Blazer) R100-00 Pullover R20-00 (indien beskikbaar)
Dasse R30-00 Rugbytokse R50-00 Langbroeke (seuns/dogters) R20-00
Kortbroeke R20-00 (indien beskikbaar) Langmoutruie R10-00
Kortmouhemde R10-00 Serpe R30-00 Sportrompe R30-00
Kouse/sokkies R5-00 Skoene R20-00 per paar Sweetpakbaadjie R60-00
Rokke R10-00 Sportbroekies R10-00 Sweetpakbroeke R40-00
Windjakkers R60-00 Sportdrag R20-00 Wessie-broeke R30-00
(indien beskikbaar) Sportkouse R10-00 Wessie-hemde R30-00

Neem asseblief kennis dat die voorraad nie altyd beskikbaar is nie.