Jeugwerker

Wesvalia is een die van die min skole wat ‘n jeugwerker het. Ons Jeugwerker is aangestel om ons leerders by te staan wanneer hulle moeilike situasies in hul lewens moet hanteer.

Ons Jeugwerker is gedurende skoolure beskikbaar en hierdie diens is gratis vir al ons leerders. Vir meer inligting kontak gerus vir Sean van der Westhuizen by 018 468 1023/4.

Indien u sou belangstel om ‘n finansiële bydrae tot hierdie diens te lewer, kan u die skool skakel by 018 468 1023/4,

S. vd Westhuizen -
Jeugwerker