Individuele Akademiese Prestasies

Top Matrikulant van die jaar 2021

Niël van der Walt, hoofseun van Hoërskool Wesvalia, is aangewys as die Universiteit van Vrystaat (UV), Netwerk24 en Volksblad se 40ste Top Matrikulant van die Jaar.
 
 
Niêl van der Walt
Hoërskool Wesvalia