Hoërskool Wesvalia se skoolfonds word jaarliks tydens ‘n ouerbegrotingsvergadering bepaal en deur ons ouers en beheerliggaam goedgekeur.
Vir meer inligting kontak vir me. Pally Pypers by 018 468 1023/4 of epos finansies@wesvalia.co.za
Klik om die debietordervorm af te laai
BANKBESONDERHEDE
Bank: Absa Bank Klerksdorp
Rekeninghouer: Hoërskool Wesvalia
Rekeningnommer: 01061290172
Skoolfonds vir 2024 beloop R2510.00 per leerder per maand. (Januarie – November)