Finansies Wessiewerf / Koshuis

Hoërskool Wesvalia se skoolfonds en koshuisgelde word jaarliks tydens ‘n vergadering bepaal en deur ons ouers en beheerliggaam goedgekeur.

  • Koshuisgelde beloop – R29 800 per jaar 
  • Maandeliks – R2980.00 Januarie tot Oktober


Vir meer inligting kontak vir me. Pally Pypers by 018 468 1023/4 of epos finansies@wesvalia.co.za

Klik om die debietordervorm af te laai

BANKBESONDERHEDE
Bank: Absa Bank Klerksdorp
Rekeninghouer: Hoërskool Wesvalia
Rekeningnommer: 01061290172

Hoërskool Wesvalia