Finansies Bus

Ons beskik oor busroetes vir leerders wat of ver van die skool af bly, of nie vervoer het nie.

  • Hartbeesfontein: R25 per rit. Laai op en af by Econo Garage
  • Klerksdorp: R25 per rit. La Hoff, Doringkruin, Flamwood, Wilkoppies
  • Orkney: R17 per rit. Verby Schoonspruit, Roosheuwel, Trens Erasmus. Neserhof tot by die 4-rigting stop in Orkney en kom terug via Vaalreefs Technical.
  • Sportbus – Vertrek Maandag – Donderdag stiptelik om 17:00 | Busbesprekings moet by Ontvangs gedoen word.

Mnr Johan Louw is verantwoordelik vir die busroetes en kan geskakel word by 082 697 8469

Vir meer inligting kontak die skool by 018 468 1023/4 of e-pos na wesvalia@wesvalia.co.za

Hoërskool Wesvalia