FINANSIES BUS

Ons beskik oor busroetes vir leerders wat of ver van die skool af bly, of nie vervoer het nie.

Die Wessiebussie ry 'n Orkney- sowel as 'n Stilfonteinroete.

Beide hierdie roetes dek verskeie uitbreidings in Klerksdorp.

Sodoende verseker ons dat alle leerders die geleentheid gegun word om deel van die Wessiespan te word.

Vir meer inligting kontak die skool by 018 468 1023/4 of epos na wesvalia@wesvalia.co.za

KOSTES:
Stilfontein:
Retoer - R20.00 per dag
Enkel - R15.00 per dag

Orkney:
Retoer - R25.00 per dag
Enkel - R18.00 per dag

Klerksdorp:
Retoer - R15.00 per dag
Enkel - R12.00 per dag