BODY WORX

Aansluitingsfooi per jaar kontrak is R200.00. Sluit 1ste maandfooi in.

Maandfooi: R120.00 per maand.

Klasse vir ouers/ volwassenes

Maandae, Woensdae, Donderdae
Tyd: 18:00
R400.00 per maand vet% en dieetriglyne is ingesluit.

Kontak persoon: Monty Pienaar