Adverteerders

Dagboek advertensies
Aan die begin van die jaar ontvang elke leerder ‘n gratis skooldagboek met die jaar se aktiwiteite daarin vervat.
Dagboeke kan ook deur Wessie-ouers en -ondersteuners aangekoop word.

Indien u sou belangstel om u eie Wesvalia-dagboek te besit, of om in ons dagboek te adverteer, kontak vir Marietjie Payne by 018 468 1023/4 of e-pos haar by bemarking@wesvalia.co.za

Pryse van advertensies wat in dagboek verskyn:

  • Volblad: R7000.00
  • Halfblad: R4500.00
  • Kwartblad: R2500.00

Advertensieborde

  • Readmanstraat – R 2500 .00 per jaar(2,4m x 1,2m)
  • Scottstraat – R 1950.00 per jaar(2,4m x 1,2m)
  • Sportterrein – R 2500 .00 per jaar(2,4m x 1,2m)
  • Gebou vensters – R1000.00 (500mm x 1000mm)
  • 1 JAAR KONTRAK
    Indien u sou belangstel om ‘n advertensiebord te plaas in Readmanstraat , Scottstraat of op ons sportgronde en gimnasium, kontak vir Mev. Marietjie Payne by 018 468 1023/4 of e-pos haar by bemarking@wesvalia.co.za