ADVERTEERDERS

Dagboek advertensies

Aan die begin van die jaar ontvang elke leerder ‘n gratis skooldagboek met die jaar se aktiwiteite daarin vervat. Dagboeke kan ook deur Wessie-ouers en -ondersteuners aangekoop word. Indien u sou belangstel om u eie Wesvalia-dagboek te besit, of om in ons dagboek te adverteer, kontak vir mnr. Gordon Hollamby by 018 468 1023/4 of epos hom by gordon@wesvalia.co.za
Pryse van advertensies wat in dagboek verskyn:
Volblad: R7000.00 Halfblad: R4500.00 Kwartblad: R2500.00

Advertensieborde

Readmanstraat - R 2500 .00 per jaar(2,4m x 1,2m)
Scottstraat – R 1950.00 per jaar(2,4m x 1,2m)
Sportterrein – R 2500 .00 per jaar(2,4m x 1,2m)
Gebou vensters - R1000.00 (500mm x 1000mm)

3 JAAR KONTRAK

Indien u sou belangstel om 'n advertensiebord te plaas in Readmanstraat , Scott straat of op ons sportgronde en gimnasium, kontak vir mnr. Gordon Hollamby by 018 468 1023/4 of epos hom by gordon@wesvalia.co.za